RSVP
Die Afrikaner Verklaring U word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van die Afrikaner Verklaring. Verskeie belanghebbendes het bymekaargekom om die strewe van die Afrikaner te verwoord en om steun en begrip daarvoor uit eie geledere en van elders te verkry. Datum: 22 April 2024 Tyd: 10:00 –12:00 Plek: Heldesaal, Voortrekkermonument Verdere besonderhede: Programleier: Alida Kok Sprekers: Bevestig asseblief…